propertiesthatmatter

Monday, November 29, 2010

CASA VALDE AFTREE LANDGOED, RUSTENBURG

Hierdie is 'n ideale belegging...... vir u geld...... asook gemoedsrus vir die toekoms!  
LET WEL:  enige ouderdom koper mag koop in Casa Valde - die beperking van 50j en ouer is slegs vir inwoners.  
Indien u dus vir u ouers wil voorsiening maak vir hul oudag, is daar nie 'n beter tyd as NOU nie. Skakel my gerus.
Unieke omgewingsvriendelike styl  - voltitel  2 tot 3 slaapkamer eenhede vanaf R844,000 tot R1,780m - moderne ontwerp  - luukse afwerkings - privaat patio en tuintjie -  uitstekende sekuriteit - sentrale ligging - gesamentlike fasiliteite bv eetsaal en biblioteek, mediese kamers  en nog meer volgens  die behoeftes van die inwoners  van Casa Valde. 
50% van fase 1 is reeds verkoop - skakel my gerus vir besigtiging en meer informasie. 
Besoek ook gerus RETIREMENT VILLAGE   op die tuisblad van my web.
Beplande Casa Valde Carenet Haven en Frail Care Facility vorm deel van Casa Valde Aftree Landgoed.    Nog 'n geleentheid vir 'n  uitstekende belegging!! 
Ek hoor graag van u. 
Lena-Marie  0836315518   

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home

My Photo
Name:
Location: Rustenburg,, North West Province, South Africa

Previous Posts

Powered by Blogger

Subscribe to
Posts [Atom]